English
Facebook You Tube
Kunstemark-aansoekvorms

Beste uitstaller

 

 

Hiermee die 2018 aansoekvorms vir kunstemarkstalletjies.

 

AANLYN AANSOEK 2018

 

               Uitleg PDF 2017 (veranderinge aan die uitleg sal in Maart 2018 aangekondig word)

 

               Kosstalletjie-aansoekvorm PDF 2018

 

              Uitstaller-aansoekvorm PDF 2018

 

 

BELANGRIK:

  • Vóór jy begin met die invul van jou online vorm, maak seker jy weet waar jou aanhegsels, soals foto’s, ID’s en dokumente op jou rekenaar lê .
  • Gebruik jou naam of besigheidsnaam met die betaling van R250 adminfooi. Jy sal ‘n verwysings nr. ontvang sodra die aansoek en bewys van betaling ontvang is.

 

Jy kan aanlyn aansoek doen of die uitdrukbare PDF aflaai.

Laai die program Adobe Acrobat Reader DC op jou rekenaar en jy kan ook die vorm op jou rekenaar voltooi.

Voltooide aansoekvorms kan net per e-pos, per hand of gekoerier word.

Vind ons adres besonderhede op die vorm.

 

Onvolledige aansoeke sal NIE aanvaar word nie.

 

PDF              

Daar is verskillende aansoekvorms vir kos en kunsstalletjies.

 

Vir buitestalletjies -  bls. 1 - 5 teken, vul in en stuur terug. Bls 6 en 7 is net vir informasie.

Vir binnestalletjies  - bls. 1 - 6 teken, vul in en stuur terug. Bls 7 is net vir informasie.

 

 

Alleenlik aanlyn aansoekvorms en vorms wat deur e-pos, per hand en koerier gestuur is sal aanvaar word.

 

 

Vriendelike Vrystaat groete.

Seniorborge & donateurs
Projekborge