English
Facebook You Tube
Vrystaat Kunstefees - Gif / Poison / Ityhefu
  • André Huguenet-teater 2017-07-18 17:30
  • André Huguenet-teater 2017-07-18 20:30
  • André Huguenet-teater 2017-07-21 17:00
  • André Huguenet-teater 2017-07-22 20:00
  • Prys: R 130
  • Ouderdomsbeperking:
  • Tydsduur: 90 min

DEBUUT

Met: Atandwa Kani, Tinarie Van Wyk Loots

Teks: Lot Vekemans

Vertaling: Willem Anker

Regie: Erwin Maas

Musiek: Kenny Rakotsoane

Ontwerp: Guy de Lancey, Michael Garbett

Produksiebestuurder: Adriaan Meyer

Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel

Taal: Afr, Eng, isiXhosa

“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede. Sal van ons grootste uitdagings ons op ’n pad van verdere hartseer en smart lei? Of kan hoop uit ons diepste emosionele pyn en onrus gebore word? Terwyl hulle die laaste
oomblikke saam met hul geliefde onthou, neem die man en vrou hul eerste tree
na versoening. Moontlik gemaak deur NATi, Vrystaat Kunstefees, De Koningkrijk der Nederlande, Woordfees en KKNK.

 

Wêreldwye treffer reik hoë noot met SA stemme

Vreesloos! Emosioneel ontbloot!” New York Times Critics’ Pick!
“Uitlokkend en Universeel!” Huffington Post
“Werklik Verstommend!” Broadway World

 

 

Borge
Projekborge