English
Facebook You Tube
Vrystaat Kunstefees - Are we the one?
  • UV-kampus 2017-07-17 08:00
  • Prys: Free/Gratis
  • Ouderdomsbeperking:
  • Tydsduur:

 

Reggiseurs: Keith Armstrong, David Finnigan

Vervaardiger: Arthouse, Melbourne

Produksie Bestuurder: Corneli van den Berg

Futuring Ontwerper: Robert Henderson

App Programeerder: Steve Berrick

Informasie: papvrystaat@gmail.com

Twee vreemdelinge se ervaringswêreld word vervleg deur ’n spesiale app op ’n digitale foon, wat lei tot spontane uitvoering oor samewerking en verhoudings. Twee voetgangers, wat die eerste keer ontmoet, gebruik tegelykertyd (maar apart) ’n program op twee fone om ’n staproete op te neem en te verpersoonlik. In die proses skep hulle besonderse oomblikke en verrassings vir mekaar. Daarna lei die app hulle om die roete te volg wat die ander persoon geskep het. Uiteindelik, aan die einde van die ervaring, kan hulle kies of hulle die ander persoon in lewende lywe wil ontmoet. Neem deel: papvrystaat@gmail.com In opdrag van Arts House deur die Australia Council for the Arts New Digital Theatre Initiative. Arts House is ’n projek van City of Melbourne.

Seniorborge & donateurs
Projekborge