English
Facebook You Tube
vrynge - Performance Experiments
  • Haller Halle (Kunstetrust-Odeion) 2017-07-21 15:30
  • Prys: Free/Gratis
  • Ouderdomsbeperking:
  • Tydsduur: 55 min

 

DEBUUT

Genre: Classical and festival artist development programme

Teks, Vervaardiger en Regie: Maestro Aaron Carpene

Met: Maestro Aaron Carpene, Manzikazi Scota

‘n Projek met maestro Aaron Carpene en operasangeres Manzikazi Scota wat kruis-kulturele musiek en sang verken. Hierdie gebeurtenis sal die omvang ondersoek van ‘n groter projek vir die 2018/2019 Vrystaat Kunstefees, in vennootskap met Suid-Afrikaanse en Lesotho kunstenaars.

 

Borge
Projekborge