English
Facebook You Tube
VRY-wees

VRY-Wees 2016

 

Na aanleiding van die groot sukses van Vry-Wees 2015, wat by die Vrystaat Kunstefees ingesluit is, word nog groter en beter dinge vir vanjaar beplan.


Wat is Vry-Wees?

VRY-wees is ’n toonkas van goeie kuns op openbare plekke. Maak nie saak of dit dans, sang, poësie of modelwerk is, solank dit goed genoeg is om ’n ambiance te skep, ’n gehoor vas te vang en ’n feesganger enige tyd op enige manier op enige dag te verras.

 

11 - 16 Jul, enige tyd

Borge
Projekborge