English
Facebook You Tube
Little Cadre

Studio 2, Pacofs 2016-07-13 06:00:00 PM

Studio 2, Pacofs 2016-07-14 12:00:00 PM

 

Prys: 60

Ouderdomsbeperking: 16 L

Tydsduur: 85

Taal: English

Teks: Godfrey Manenye

Regie: Troy Myeni, Godfrey Manenye

Produksie: Pacofs

Met: Che Keet, Troy Myeni, Rondo Mpiti, Berlie Swart, Magnus McPhail, Heidi Bock, Corlea Kloppers 

 

Die jong, onskuldige Zuko is ’n ongelukkige voorbeeld van ’n kind wie se ouers dit goed bedoel, maar net nie tyd vir hul kind kan maak nie. Met sy pa én sy ma wat deur noodsaaklike, asook korrupte wyses sukses in die lewe probeer behaal, vind Zuko troos in sy politiek-magtige oom, net om die slagoffer van die duiwels te word wat sy korrupte oom teister.

Borge
Projekborge