English
Facebook You Tube
I-dent-I-ties

Civic 2016-07-11 07:30:00 PM

Civic 2016-07-12 10:00:00 AM

 

Prys: 50

Tydsduur: 75

Taal: Engels, Sesotho, Zulu, Afrikaans

Teks: The Ensemble

Regie: Erwin Maas

Produksie: Nico de Rooij & Djana Covic

 

Met: Internasionale beroepsteaterlui en UV-studente van die Qwa Qwa-kampus 

Wie is ons as individue, in groepe, soos gesien deur ander, en wat word ons identiteite dan? Wat is die duike in ons gemeenskap en ook in onsself? Wat bind ons saam en wat bind my aan wie ek regtig is en wie ek wil wees? Die stuk ondersoek die duike en bande van individuele én gemeenskaplike identifikasie en vernaamheid. Persoonlike, gemeenskaplike en universele vertellings en identiteite word deur sang, dans, stories en musiek gevier. In ’n ontdekking van die verlede, die hede en die toekoms lê ’n buitengewone reis oor wat ons uniek maak en wat ons saambind. Die projek is ’n interdissiplinêre vertoning, ’n spanpoging tussen die UV, die Vrystaat Kunstefees en PIKO.

Borge
Projekborge