English
Facebook You Tube
Die hemel het ’n chromosoom

Kovsiekerk 2016-07-12 08:00:00 PM

Kovsiekerk 2016-07-13 12:00:00 PM

 

Prys: 50

Ouderdomsbeperking: Geen

Tydsduur: 55

Taal: Afrikaans

Teks: Ilne Fourie

Regie: Ilne Fourie/Elsa Krantz

Produksie: Ilne Fourie

Met: Ilne Fourie, Sheri Brynard 

 

Elize se lewe is normaal. Perfek. Wanneer die foon eendag lui met die nuus dat haar siek moeder dood is, stort haar wêreld ineen. Nie oor die skielike verlies nie, maar oor die toevoeging van ’n nuwe gesinslid. Haar Downsindroom-sussie, Libby. Die ou mensie met die kinderoë . . . ’n Ekstra chromosoom kan ’n las word, want al is ons so eenders bly ons net te anders. Maar soms verstaan iemand datanders en eenders nie so veel van mekaar verskil nie. Net ’n paar ekstra letters maak die woorde teenoorgesteldes, net ’n ekstra chromosoom kan alles verander.

Borge
Projekborge