Aansoeke

Beste Kunstenaar,

Hiermee die 2019 aansoekvorm vir Vrystaat Kunstefees en Vrynge.

 

 

AANLYN AANSOEK 2019

 

 

Om vir die Publieke Artistieke Platform (PAP) aansoek te doen, kliek HIER

 

Vrynge Aansoekers moet na die VRYNGE GIDS verwys terwyl hulle aansoek doen.

 

Onvolledige aansoeke sal NIE aanvaar word nie.

Alleenlik aanlyn aansoekvorms

Vriendelike Vrystaat groete.