Met Die Reënboogmaker keer Nico Luwes terug na die era van die plaasroman, maar nou verrassend vars en in ’n splinternuwe baadjie. Oop, eerlik, toeganklik, verkennend en sonder enige pretensie. Hy span sy doek wyd op die terreine van die kampuswêreld waar die professor en student bevrydend en verrykend kommunikeer; die misterie van die Oewerkonyn of Doekvoetjie en die ongemaklike ontwaking van ’n eerste liefde wat nie sy woorde kan vind nie. Luwes en Hennie van Coller gesels oor Die Reënboogmaker, asook oor sy ander roman, Destiny. Kom neem saam deel!
Datum en tyd/Date and time
Taal/Language
Aanbieder/Presenter
Besprekingspaneel/Discussion panel
Toegangsfooi/Admission fee
Tydsduur/Duration