Social Media

Vrystaat Kunstefees

Vrystaat Kunstefees • Arts Festival • Tsa-Botjhaba Die Vrystaat Kunstefees is ‘n Afrikaanse taalfees wat kreatiewe kragte tussen Engels en Sotho kulture saamsmee. Ons dra by tot die uitruil van idees rondom kuns, kultuur en die samelewing deur verbintenisse met ander nasionale en internasionale kreatiewe gemeenskappe. The Vrystaat Arts Festival • Tsa-Botjhaba is an Afrikaans language festival that forges creative connections with English and Sotho cultures. We contribute to the exchange of ideas around arts, culture and society through connections with other national and international creative communities.
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees is feeling proud at Vrystaat Kunstefees.2 days ago
L A A T J O U S T E M G E L D!

Stem NOU vir Vrystaat Kunstefees as jou gunsteling "Fees van die Jaar" by die kykNET Fiëstas 2019.

⭕️ Stemme sluit op 13 Januarie 2019.⭕️

👇🏾👇🏼 👇🏾👇🏼 👇🏾👇🏼

https://kyknet.dstv.com/wen/kies-jou-gunsteling-fees-9de-kyknet-fiestas?fbclid=IwAR1kj82nc3fVFB89DGk4zoBPR6knPQMMQX3oVUnWlKCPc2RQH3fcDj4W9-E
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees4 days ago
Here is a short personal video narrative “dust.. . … .” that Christine Scoggin produced after Keith Armstrong’s 2017 Re-Future supported Meraka at the #VSKunstefees

This represents an example of the type of storytelling work she is doing with the post-natural builders of Bloemfontein.
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees shared Play Africa's post.5 days ago
Van vrynge na Play Africa! Geluk almal
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees shared NATi • Nasionale Afrikaanse Teater-Inisiatief's photo.7 days ago
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees7 days ago
Julle het ons gebel, gejaag en gesoebat om die afsluitingsdatum te verleng vir Vrystaat Kunstefees en Vrynge 2019.
Ons het geluister, geredeneer, gegiggel en met ʼn oplossing vorendag gekom.
Die FINALE afsluitingsdatum vir die Vrystaat Kunstefees en Vrynge 2019 is Maandag, 10 Desember 2018.
So, nou is daar geen verskoning, doen aansoek!
Aansoekvorms;
https://bit.ly/2E2KfUD
#vskunstefees #vrynge

You called us, chased us, and pleaded to extend the closing date of the Vrystaat Arts Festival and Vrynge 2019 applications.
We listened, argued, giggled and a solution emerged.
The FINAL deadline for the Vrystaat Arts Festival and Vrynge 2019 applications is Monday, December 10th, 2018.
So now there is no excuse, apply!
Application forms;
https://bit.ly/2E2KfUD
#vskunstefees #vrynge
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees1 week ago
⭐️Het julle die Vrystaat Kunstefees so baie soos ons geniet? 🎭❤️

🏆Ons is weer genomineer as een van die kykNET, Fiesta's se gunsteling feeste in SA!

👇🏼👇🏼Stem nou hier - https://kyknet.dstv.com/wen/kies-jou-gunsteling-fees-9de-kyknet-fiestas

#VSKunstefees #Fiestas

2 weeks ago
  • 38
  • 0
3 months ago
  • 34
  • 0
3 months ago
  • 32
  • 0
3 months ago
  • 22
  • 0
3 months ago
  • 25
  • 0
3 months ago
  • 19
  • 0