Kiekies – Lucas se liedjies

Lucas Maree as liedkunstenaar het min gelykes in Afrikaans. Hierdie program herontdek sy verbeeldingryke kyk na die lewe en laat die gehoor deur persoonlike anekdotes iets beleef van sy uitsonderlike menslikheid en kreatiewe gees. Soos sy tekste is sy musiek ook ryk geskakeer en bied dit aan die kombinasie van twee kitare en twee stemme oorgenoeg ruimte vir eksperimentering en verskeidenheid. 

Open: 12 Okt, 11:00  

Stroming daarna redelik beskikbaar

As an Afrikaans songwriter and musical artist, Lucas Maree has few equals. This programme rediscovers his imaginative view of life and through anecdotes lets the audience experience his extraordinary humanness and creative spirit. Like his texts, his music is richly nuanced and provides the combination of two guitars and two voices enough room for experimenting and variation.

Open: 12 Oct, 11:00  

Streaming readily available afterwards

Place of event
Debuut
Jopie Koen
Place of event 12 Okt 11:00,
Datum en tyd/Date and time
Event actors Jannie du Toit (Sang, Kitaar / Vocals, Guitar), Thean Kotze (Sang, Kitaar / Vocals, Guitar)
Akteurs/Actors
Genre of event
Genre/Genre
Musiek
Event language Afrikaans
Taal/Language
Event music Jannie du Toit, Thean Kotze
Musiek/Music
Event country Lucas Maree
Teks/Script
Jannie du Toit, Thean Kotze
Regie/Direction
R60
Toegangsfooi/Admission fee
80 min
Tydsduur/Duration
Koop nou!
Hoe om 'n kaartjie te koop / How to buy a ticket