Poetic Justice League 2

Die Radioactive blog is van mening dat digters supermagte het, en verlede jaar se vertoning het dit bewys. Hierdie geleentheid sal talentvolle Suid-Afrikaanse digters insluit wat nie net dieselfde aanlyn-verhoog sal deel nie, maar ook bewys dat nie alle superhelde kostuums of mantels dra nie – party hou penne en ander mikrofone vas. Kom en aanskou poësie op sy beste, en wees gereed om geïnspireer, aangevuur en ingelig te word. Bring ’n pêl. 

Stuur gerus ‘n epos aan isabel.lock@gmail.com indien jy aan die Zoom vraag-en-antwoord-sessie wil deelneem. 

Place of event
Debuut
Place of event 11 Sep 17:00,
Datum en tyd/Date and time
Event actors TK Da Poet, IceBound, PropheTezz, Pama the Poet, Pieter Odendaal
Akteurs/Actors
Genre of event
Genre/Genre
Digkunskafee
Event language Eng , seSotho , Afr
Taal/Language
R20
Toegangsfooi/Admission fee
90 min
Tydsduur/Duration
Nou Beskikbaar!