Kunstemark

Beste uitstaller

Hiermee die 2019 aansoekvorms vir kunstemarkstalletjies.

 

AANLYN AANSOEK 2019

 

 

BELANGRIK:

  • Vóór jy begin met die invul van jou online vorm, maak seker jy weet waar jou aanhegsels, soos foto’s, ID’s en dokumente op jou rekenaar lê .
  • Gebruik jou naam of besigheidsnaam met die betaling van die adminfooi. Jy sal ‘n verwysings nr. ontvang sodra die aansoek en bewys van betaling ontvang is.

Onvolledige aansoeke sal NIE aanvaar word nie.

 

Alleenlik aanlyn aansoekvorms sal aanvaar word.

Vriendelike Vrystaat groete.