Visual AIDS: Challenging Narratives curated by MC Roodt

‘n Transnasionale kunsuitstalling van kuns wat verskillende kulturele reaksies op die HIV-pandemie ondersoek met ‘n kuratoriese fokus wat vertellings oor skeiding en vervreemding uitdaag. Dit sluit werke in van die Visual AIDS Artist+ Registry, die grootste databasis deur kunstenaars met HIV/Vigs, wat diep geraak is deur en leef met HIV, van SuidAfrika en veel verder. Die uitstallingsvertoning van Roodt se maandlange International Curatorial Residency met New York-gebaseerde Visual AIDS, is ondersteun deur Residence Unlimited, DADAA, en Vrystaat Kuns en Gesondheid.