MEER OOR DIE

Vrynge

Vrynge is die gasheer vir plaaslike, nasionale en internasionale kunstenaars van verskillende agtergronde asook uiteenlopende Afrikaans-, Engels- en Sesotho-sprekende gemeenskappe. Die visie van die vrynge is om opkomende kunste te inspireer met die doel om platforms vir opkomende kunstenaars in Suid-Afrika te skep.