MEER OOR

Vrystaat Klank en Klassik

Vrystaat Klank & Klassik (VKK) is ‘n nuwe inisiatief van die Vrystaat Kunstefees wat ‘n sleutelrol speel in die bevordering van klassieke musiek en klankkuns in die Vrystaat. Die inisiatief bied aan ernstige musiekliefhebbers die geleentheid om hulself te verdiep in ‘n aanbieding wat nie verwag dat hulle hul aandag met ander kunsvorme deel nie, aangesien VKK aangebied word hetsy voor of ná die kunstefees.

Hoofborg

Stigtersborge

Vennote