Die hele skool is baie opgewonde, al die kinders kan soos hul gunsteling held aantrek. Bennie is deurmekaar. Hy wil soos sy gunsteling Mejuffrou SA-deelnemer aantrek.
Hierdie storie gaan oor wie jy wil wees: ʼn Blom is steeds ʼn blom, al het hy ʼn ander naam.
Datum en tyd/Date and time
Akteurs/Actors
Genre/Genre
Taal/Language
Koördineerder/Coordinator
Ontwerp/Design
Teks/Script
Regie/Direction
Vertaling/Translation
Stel/Set
Verhoogbestuur/Stage Manager
Toegangsfooi/Admission fee
Tydsduur/Duration